Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laatkommer
laatkommer [boodskap #135080] Di, 22 Desember 2020 14:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
laatkommer
Afbreking: laat•kom•mer
Samestelling: laat + kom + -mer


Selfstandige naamwoord: laatkommer
Meervoud: laatkommers
Verkleinwoord: laatkommertjie
Meervoud van verkleining: laatkommertjies

Betekenis:
• Iemand wat laat by 'n plek opdaag.

Gebruik:
• Is jy 'n laatkommer of altyd 'n bietjie te vroeg vir 'n afspraak?

Afgelei:
• laatkommery

Vertaling:
Engels: latecomer
Nederlands: laatkomer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halfeeu
Volgende onderwerp: lagwekkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:28:05 MGT 2024