Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seiljag
seiljag [boodskap #135038] Vr, 18 Desember 2020 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Seiljag.
'n Seiljag.
seiljag
Afbreking: seil•jag
Samestelling: seil + jag


Selfstandige naamwoord: seiljag
Meervoud: seiljagte
Verkleinwoord: seiljaggie
Meervoud van verkleining: seiljaggies

Betekenis:
• Kleinerige boot met seile wat vinnig kan vaar.

Gebruik:
• Die eerste Kaap-na-Rio-wedvaart is in 1971 gehou en is deur die Suid-Afrikaanse seiljag Albatros gewen.

Afgelei:
• seiljagklub
• seiljagsport
• seiljagvaart

Vertaling:
Engels: yacht
Nederlands: zeiljacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfmoord
Volgende onderwerp: sandduin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:01:34 MGT 2024