Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfmoord
selfmoord [boodskap #135037] Vr, 18 Desember 2020 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfmoord
Afbreking: self•moord
Samestelling: self + moord


Selfstandige naamwoord: selfmoord
Meervoud: selfmoorde

Betekenis:
• Jouself om die lewe te bring; jou eie lewe neem.

Gebruik:
• Dit is belangrik om nooit 'n dreigement om selfmoord te pleeg te ignoreer nie.

Sinoniem:
• selfdood

Afgelei:
• selfmoordbrief
• selfmoordenaar
• selfmoordgedagte
• selfmoordgeval
• selfmoordkoers
• selfmoordneiging
• selfmoordpoging
• selfmoordvliegtuig

Vertaling:
Engels: suicide, self-murder
Nederlands: zelfmoord, zelfdoding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sitvlak
Volgende onderwerp: seiljag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:04:38 MGT 2024