Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoonmaak
skoonmaak [boodskap #135034] Vr, 18 Desember 2020 06:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoonmaak
Afbreking: skoon•maak
Samestelling: skoon + maak


Werkwoord: maak skoon, skoonmaak
Verlede tyd: het skoongemaak

Betekenis:
• Vuilheid of vuilgoed verwyder, o.a. deur te was of op te ruim.

Gebruik:
• Jy moet jou kamer skoonmaak.

Sinoniem:
• afwas
• opruim
• reinig
• skrop
• suiwer
• was

Hiponiem:
• droogskoonmaak

Afgelei:
• skoonmaakartikels
• skoonmaakdag
• skoonmaakgoed
• skoonmaakmiddel
• skoonmaakpersoneel
• skoonmaakproses
• skoonmaakster
• skoonmaakstok
• skoonmaaktyd
• skoonmaakwerk
• skoonmaakwoede
• skoonmaker

Vertaling:
Engels: to clean, cleanse, tidy up
Nederlands: schoonmaken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bergroos
Volgende onderwerp: skaapvleis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 13:56:03 MGT 2024