Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bergroos
bergroos [boodskap #135033] Do, 17 Desember 2020 20:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bergroos
Afbreking: berg•roos
Samestelling: berg + roos


Selfstandige naamwoord: bergroos
Meervoud: bergrose
Verkleinwoord: bergrosie
Meervoud van verkleining: bergrosies

Betekenis:
• In Suid-Afrika, die skaamroossuikerbos, Protea nana.
• In Europa, die struik Rosa glauca.

Gebruik:
• Die bergroos groei op die Kaapse berghange, vanaf Porterville tot Du Toitskloof.
• Die bergroos groei op die berge van Middel- en Suid-Europa.

Sinoniem:
• skaamrosie
• skaamblom

Vertaling:
Engels: mountain rose
Nederlands: bergroos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sinjaal
Volgende onderwerp: skoonmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:09:10 MGT 2024