Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinjaal
sinjaal [boodskap #135032] Do, 17 Desember 2020 19:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Spoorwegsinjaal.
'n Spoorwegsinjaal.
sinjaal
Afbreking: sin•jaal


Selfstandige naamwoord: sinjaal
Meervoud: sinjale
Verkleinwoord: sinjaaltjie
Meervoud van verkleining: sinjaaltjies

Betekenis:
• 'n Sein/teken of toestel waarmee seine gestuur word.

Gebruik:
• Die treinongeluk het plaasgevind omdat die kabels gesteel is en die sinjale op die betrokke trajek nie gewerk net nie.

Afgelei:
• sinjaalhuisie
• spoorwegsinjaal

Verwant:
• sinjaleer
• sinjatuur
• sinjeur

Vertaling:
Engels: signal, sign
Nederlands: signaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: miltvuur
Volgende onderwerp: bergroos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:06:02 MGT 2024