Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kunsmis
kunsmis [boodskap #135015] Wo, 16 Desember 2020 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kunsmis
Kunsmis
kunsmis
Afbreking: kuns•mis
Samestelling: kuns + mis


Selfstandige naamwoord: kunsmis
Meervoud: kunsmise
Verkleinwoord: kunsmissie
Meervoud van verkleining: kunsmissies

Betekenis:
• 'n Chemies voorbereide bemestingstof, soortgelyk aan organiese mis.

Gebruik:
Kunsmis word toegedien om die grond te verbeter en bykomende plantvoeding te verskaf.

Afgelei:
• kunsmisnywerheid
• kunsmistoediening
• kunsmisvervaardiger

Vertaling:
Engels: artificial manure, fertilizer
Nederlands: kunstmest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: landkaart
Volgende onderwerp: stemreg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:08:21 MGT 2024