Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » legkaart
legkaart [boodskap #135013] Wo, 16 Desember 2020 19:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ongeboude legkaart.
'n Ongeboude legkaart.
legkaart
Afbreking: leg•kaart
Samestelling: leg + kaart


Selfstandige naamwoord: legkaart
Meervoud: legkaarte
Verkleinwoord: legkaartjie
Meervoud van verkleining: legkaartjies

Betekenis:
• Klein blokkies wat inmekaarpas om 'n prent te vorm.

Gebruik:
• Kom ons bou 'n legkaart.

Afgelei:
• legkaartstuk
• legkaartstukkies

Vertaling:
Engels: puzzel
Nederlands: puzzel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rokjagter
Volgende onderwerp: landkaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:20:58 MGT 2024