Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rokjagter
rokjagter [boodskap #135012] Wo, 16 Desember 2020 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rokjagter
Afbreking: rok•jag•ter
Samestelling: rok + jagter


Selfstandige naamwoord: rokjagter
Meervoud: rokjagters
Verkleinwoord: rokjagtertjie
Meervoud van verkleining: rokjagtertjie

Betekenis:
• Man wat agter al wat 'n mooi vrou is aanloop.

Gebruik:
• James Bond was 'n suksesvolle rokjagter.

Antoniem:
• flerrie

Vertaling:
Engels: womanizer, skirt chaser
Nederlands: rokkenjager

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flerrie
Volgende onderwerp: legkaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:14:23 MGT 2024