Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reghoek
reghoek [boodskap #135006] Wo, 16 Desember 2020 10:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Reghoek.
'n Reghoek.
reghoek
Afbreking: reg•hoek
Samestelling: reg + hoek


Selfstandige naamwoord: reghoek
Meervoud: reghoeke
Verkleinwoord: reghoekie
Meervoud van verkleining: reghoekies

Betekenis:
• Tweedimensionale meetkundige figuur met vier sye en vier regte hoeke; reghoekige vierkant.

Gebruik:
• By 'n reghoek is slegs die teenoorstaande sye ewe lank, maar al die hoeke is 90°.

Hiperoniem:
• vierhoek

Hiponiem:
• vierkant

Afgelei:
• reghoekig
• reghoeksy

Vertaling:
Engels: rectangle
Nederlands: rechthoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staatsdiens
Volgende onderwerp: iedergeval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:22:28 MGT 2024