Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ton
ton [boodskap #134996] Di, 15 Desember 2020 13:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Verkeersbord wat die gewig van voertuie op die pad tot 5,4 ton beperk.
'n Verkeersbord wat die gewig van voertuie op die pad tot 5,4 ton beperk.
ton
Afbreking: ton


Selfstandige naamwoord: ton
Meervoud: tonne

Betekenis:
• 'n Massa van 1000 kilogram (103 kg), gelyk aan een megagram.

Gebruik:
• 'n Blouwalvis kan tot 150 ton weeg.

Sinoniem:
• metrieke ton

Vertaling:
Engels: tonne
Nederlands: ton

Nota:
• Voor die metriese ton is daar tussen die "kort ton" (2000 Engelse ponde of 907,18474 kg) en die "lang ton" (2240 Engelse ponde of 1016,0469088 kilogram) onderskei.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tussenpersoon
Volgende onderwerp: tolk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:25:31 MGT 2024