Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkdag
werkdag [boodskap #134956] Vr, 11 Desember 2020 10:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkdag
Afbreking: werk•dag
Samestelling: werk + dag


Selfstandige naamwoord: werkdag
Meervoud: werkdae
Verkleinwoord: werkdaggie
Meervoud van verkleining: werkdaggies

Betekenis:
• 'n Dag waarop daar gewerk word.

Gebruik:
• Vir die meeste werkende mense is Maandag, Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag 'n werkdag.

Wisselvorm:
• werksdag

Verwant:
• werkuur
• werkweek

Vertaling:
Engels: work-day
Nederlands: werkdag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werknemer
Volgende onderwerp: werkdruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:45:52 MGT 2024