Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkplek
werkplek [boodskap #134954] Vr, 11 Desember 2020 10:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkplek
Afbreking: werk•plek
Samestelling: werk + plek


Selfstandige naamwoord: werkplek
Meervoud: werkplekke
Verkleinwoord: werkplekkie
Meervoud van verkleining: werkplekkies

Betekenis:
• Plek waar iemand sy beroep beoefen.

Gebruik:
• Die werkplek moet so ingerig wees dat dit aan die betrokke standaarde voldoen en sodat dit produktiwiteit sal bevorder.

Wisselvorm:
• werksplek

Sinoniem:
• werkruimte
• werkspasie

Vertaling:
Engels: workplace
Nederlands: werkplek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werksoeker
Volgende onderwerp: werknemer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:32:38 MGT 2024