Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkloosheid
werkloosheid [boodskap #134952] Vr, 11 Desember 2020 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkloosheid
Afbreking: werk•loos•heid


Selfstandige naamwoord: werkloosheid
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand waarin mense nie werk het nie en gevolglik nie 'n inkomste verdien nie.

Gebruik:
• Almal romantiseer Afrika, maar daar is niks romanties aan moord, hongersnood, werkloosheid, oorlog en geweld nie.

Antoniem:
• indiensneming

Hiponiem:
• jeugwerkloosheid
• massawerkloosheid

Afgelei:
• werkloosheidsfonds
• werkloosheidsprobleem
• werkloosheidsyfer

Vertaling:
Engels: unemployment
Nederlands: werkloosheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woel
Volgende onderwerp: werksoeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:36:39 MGT 2024