Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woel
woel [boodskap #134950] Vr, 11 Desember 2020 09:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woel
Afbreking: woel


Werkwoord: woel
Verlede tyd: het gewoel

Betekenis:
• Onrustig beweeg; haastig of kriewelrig wees.

Gebruik:
• Dinge is aan die woel en werskaf by ons nuwe skool.

Afgelei:
• omwoel
• woelerig
• woelgees
• woelig
• woeling
• woelsiek
• woelsug
• woelwater

Vertaling:
Engels: to scramble, bustle, stir, fidget
Nederlands: woelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wingerd
Volgende onderwerp: werkloosheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:31:27 MGT 2024