Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wikkel
wikkel [boodskap #134948] Vr, 11 Desember 2020 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wikkel
Afbreking: wik•kel


Werkwoord: wikkel
Verlede tyd: het gewikkel

Betekenis:
• Om vinnig heen en weer te beweeg.
• Toedraai of toemaak.
• Vinnig maak; aanstoot.

Gebruik:
• Hy wikkel sy tand los.
• Sy wikkel die babatjie in 'n kombers toe.
• Ons is laat, julle sal moet wikkel.

Afgelei:
• aanwikkel
• wikkeling
• wikkelrig
• wikkelwa

Vertaling:
Engels: to shake, swaddle; wrap, roll, wind; hurry
Nederlands: wikkelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wetenswaardig
Volgende onderwerp: wingerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:27:31 MGT 2024