Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bakoor
bakoor [boodskap #134928] Wo, 09 Desember 2020 13:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bakoorjakkals.
'n Bakoorjakkals.
bakoor
Afbreking: bak•oor
Samestelling: bak + oor


Selfstandige naamwoord: bakoor
Meervoud: bakore
Verkleinwoord: bakoortjie
Meervoud van verkleining: bakoortjies

Betekenis:
• 'n Oor wat bak staan, of iemand met sulke ore.
• Die bakoorjakkals, Otocyon megalotis.

Gebruik:
• Die mannetjie het bakore.
• Die bakoor is 'n klein, skadelose dier wat in Oos- en Suid-Afrika voorkom.

Vertaling:
Engels: protruding ear, jutting ear; bat‐eared jackal
Nederlands: bakoor; grootoorvos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drieuur
Volgende onderwerp: verhard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:43:54 MGT 2024