Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drieuur
drieuur [boodskap #134927] Di, 08 Desember 2020 19:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drieuur
Afbreking: drie•uur
Samestelling: drie + uur


Selfstandige naamwoord: drieuur
Meervoud:

Betekenis:
• Die tydstip om 03:00 snags of 15:00 in die middag.

Gebruik:
• Dit is nou op die kop drieuur.

Vertaling:
Engels: three o'clock
Nederlands: drie uur


Bywoord: drieuur

Betekenis:
• Om 03:00 of 1500.

Gebruik:
• Die trein vertrek drieuur.

Vertaling:
Engels: three o'clock
Nederlands: drie uur

Nota:
• As jy na 'n tydsduur verwys is dit "drie uur", twee woorde.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tweeuur
Volgende onderwerp: bakoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:35:18 MGT 2024