Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaasskyf
kaasskyf [boodskap #134919] Di, 08 Desember 2020 11:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaasskyf
Afbreking: kaas•skyf
Samestelling: kaas + skyf


Selfstandige naamwoord: kaasskyf
Meervoud: kaasskywe
Verkleinwoord: kaasskyfie
Meervoud van verkleining: kaasskyfies

Betekenis:
• 'n Sny of plakkie kaas.

Gebruik:
• Sy sit 'n kaasskyf op elk van die toebroodjies.

Vertaling:
Engels: cheese slice
Nederlands: plakje kaas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wetter
Volgende onderwerp: verdraagsaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:57:58 MGT 2024