Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pronkvoël
pronkvoël [boodskap #134905] So, 06 Desember 2020 19:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pronkvoël
Afbreking: pronk•vo•ël
Samestelling: pronk + voël


Selfstandige naamwoord: pronkvoël
Meervoud: pronkvoëls
Verkleinwoord: pronkvoëltjie
Meervoud van verkleining: pronkvoëltjies

Betekenis:
• 'n Voël wat graag pronk, soos 'n pou.
• (figuurlik) Iemand wat graag pronk.

Gebruik:
• Die pou is by uitstek 'n pronkvoël en die mannetjies het uitspattige stertvere waarmee hulle by die wyfies vlerksleep.

Vertaling:
Engels: show bird
Nederlands: pronkvogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naakloper
Volgende onderwerp: digbundel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:30:30 MGT 2024