Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naakloper
naakloper [boodskap #134904] So, 06 Desember 2020 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naakloper
Afbreking: naak•lo•per
Samestelling: naak + loper


Selfstandige naamwoord: naakloper
Meervoud: naaklopers
Verkleinwoord: naaklopertjie
Meervoud van verkleining: naaklopertjies

Betekenis:
• Persoon wat sonder klere in die openbaar verskyn.

Gebruik:
• Beau Brummell was 'n naakloper wat by geleentheid kaal op TV verskyn het en ook die eerste nudiste-oord in Suid-Afrika geopen het.

Sinoniem:
• kaalgat
• kaalloper
• kaalstert
• nudis

Verwant:
• naaklopery

Vertaling:
Engels: Adamite, nudist
Nederlands: naaktloper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koolwaterstof
Volgende onderwerp: pronkvoël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:33:14 MGT 2024