Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » katlagter
katlagter [boodskap #134899] Sa, 05 Desember 2020 20:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pylvlekkatlagter.
'n Pylvlekkatlagter.
katlagter
Afbreking: kat•lag•ter
Samestelling: kat + lagter


Selfstandige naamwoord: katlagter
Meervoud: katlagters
Verkleinwoord: katlagtertjie
Meervoud van verkleining: katlagtertjies

Betekenis:
• Voël van die familie Timaliidae met 'n kenmerkende kortaf geluid.
• (verouderd) 'n Soort kanon; die maximkanon.

Gebruik:
• 'n Katlagter sit gewoonlik 'n lawaai op as hy 'n kat sien, so asof hy die kat wil spot.
• Die katklagters bulder oor die slagveld.

Vertaling:
Engels: babbler; maxim
Nederlands: katlagter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buigbaar
Volgende onderwerp: buurland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:34:26 MGT 2024