Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buigbaar
buigbaar [boodskap #134898] Sa, 05 Desember 2020 13:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buigbaar
Afbreking: buig•baar


Byvoeglike naamwoord: buigbaar
Vergrotende trap: buigbaarder
Oortreffende trap: buigbaarste
Attributief: buigbare

Betekenis:
• Wat gebuig kan word sonder dat dit breek.
• (figuurlik) Wat maklik kan aanpas.

Gebruik:
• Yster is buigbaar, maar dit buig nie sommer nie.
• Enige tyd is reg, ek is buigbaar.

Sinoniem:
• buigsaam
• inskiklik
• kniebaar
• plasties
• plooibaar

Antoniem:
• rigied

Afgelei:
• buigbaarheid

Vertaling:
Engels: flexible, pliable
Nederlands: buigbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: broodmes
Volgende onderwerp: katlagter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:29:50 MGT 2024