Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borspyn
borspyn [boodskap #134895] Sa, 05 Desember 2020 12:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
borspyn
Afbreking: bor•spyn
Samestelling: bors + pyn


Selfstandige naamwoord: borspyn
Meervoud: borspyne
Verkleinwoord: borspyntjie
Meervoud van verkleining: borspyntjies

Betekenis:
• 'n Pyn in die bors.

Gebruik:
• 'n Hartaanval is een van die algemeenste oorsake van borspyn, maar daar is ook talle ander moontlike oorsake.

Vertaling:
Engels: chest pain
Nederlands: borstpijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bog
Volgende onderwerp: bokser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:27:57 MGT 2024