Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kernbom
kernbom [boodskap #134871] Vr, 04 Desember 2020 07:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die karakteristieke paddastoelwolk van 'n kernbom.
Die karakteristieke paddastoelwolk van 'n kernbom.
kernbom
Afbreking: kern•bom
Samestelling: kern + bom


Selfstandige naamwoord: kernbom
Meervoud: kernbomme
Verkleinwoord: kernbommetjie
Meervoud van verkleining: kernbommetjies

Betekenis:
• 'n Bom wat van kernsplitsing gebruik maak.

Gebruik:
• Daar is drie soorte brandstof vir 'n kernbom naamlik: Uranium-235, Plutonium-239 en waterstofisotope.

Sinoniem:
• atoombom

Afgelei:
• kernbomaanval

Vertaling:
Engels: nuclear bomb
Nederlands: kernbom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kiekie
Volgende onderwerp: kielie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:32:21 MGT 2024