Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kerksaal
kerksaal [boodskap #134869] Vr, 04 Desember 2020 06:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kerksaal.
'n Kerksaal.
kerksaal
Afbreking: kerk•saal
Samestelling: kerk + saal


Selfstandige naamwoord: kerksaal
Meervoud: kerksale
Verkleinwoord: kerksaaltjie
Meervoud van verkleining: kerksaaltjies

Betekenis:
• Die saal van 'n kerk.

Gebruik:
• Die onthaal sal na die troue in die kerksaal langsaan plaasvind.

Vertaling:
Engels: church hall
Nederlands: kerkzaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kerkklok
Volgende onderwerp: kiekie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:36:07 MGT 2024