Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kerkklok
kerkklok [boodskap #134868] Vr, 04 Desember 2020 06:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kerkklok.
'n Kerkklok.
kerkklok
Afbreking: kerk•klok
Samestelling: kerk•klok


Selfstandige naamwoord: kerkklok
Meervoud: kerkklokke
Verkleinwoord: kerkklokkie
Meervoud van verkleining: kerkklokkies

Betekenis:
• Die klok in 'n kerk se toring.

Gebruik:
• Dit is die koster se plig om die kerkklok op die vasgestelde tye te lui.

Afgelei:
• kerkklokgelui

Vertaling:
Engels: church bell
Nederlands: kerkklok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alom
Volgende onderwerp: kerksaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:35:10 MGT 2024