Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanbevole
aanbevole [boodskap #134845] Di, 01 Desember 2020 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanbevole
Afbreking: aan•be•vo•le


Byvoeglike naamwoord: aanbevole

Betekenis:
• Wat aanbeveel word.

Gebruik:
• Probeer om by die aanbevole hoeveelhede te bly.

Sinoniem:
• aanbeveelde

Afgelei:
• aanbevolene

Vertaling:
Engels: recommended
Nederlands: aanbevolen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanbetref
Volgende onderwerp: aandeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:34:09 MGT 2024