Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haakwurm
haakwurm [boodskap #134839] Di, 01 Desember 2020 11:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Haakwurms
Haakwurms
haakwurm
Afbreking: haak•wurm
Samestelling: haak + wurm


Selfstandige naamwoord: haakwurm
Meervoud: haakwurms
Verkleinwoord: haakwurmpie
Meervoud van verkleining: haakwurmpies

Betekenis:
• 'n Parasitiese rondewurm, Ancylostoma caninum.

Gebruik:
• Die haakwurm parasiteer veral op honde wat skielik daaraan kan vrek.

Hiperoniem:
• rondewurm

Vertaling:
Engels: hookworm
Nederlands: haakworm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moerasvy
Volgende onderwerp: mondkappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:48:12 MGT 2024