Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teikengehoor
teikengehoor [boodskap #134837] Di, 01 Desember 2020 10:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teikengehoor
Afbreking: tei•ken•ge•hoor
Samestelling: teiken + gehoor


Selfstandige naamwoord: teikengehoor
Meervoud: teikengehore
Verkleinwoord: teikengehoortjie
Meervoud van verkleining: teikengehoortjies

Betekenis:
• Die gehoor wat vir 'n inisiatief (soos reklame) geteiken word.

Gebruik:
• Die informele taal wat vir die teikengehoor gekies is het nie by die erns van die saak wat bespreek is gepas nie.

Sinoniem:
• doelgroep

Vertaling:
Engels: target audience
Nederlands: doelgroep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaakmat
Volgende onderwerp: moerasvy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:28:14 MGT 2024