Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sondak
sondak [boodskap #134835] Di, 01 Desember 2020 09:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sondak
Afbreking: son•dak
Samestelling: son + dak


Selfstandige naamwoord: sondak
Meervoud: sondakke
Verkleinwoord: sondakkie
Meervoud van verkleining: sondakkies

Betekenis:
• Dak van 'n motor wat oop- en toegeskuif kan word om lig en vars lug in die kajuit in te laat.
• 'n Skerm bokant 'n bepaalde ruimte wat die son afskerm.

Gebruik:
• Hy spring in sy kar, maak die sondak oop, en jaag teen 'n spoed daar weg.
• 'n Pet is 'n hoofdeksel met 'n harde sondak aan die voorkant.

Verwant:
• afslaandak

Vertaling:
Engels: sunroof
Nederlands: zonnedak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boeta
Volgende onderwerp: skaakmat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:50:57 MGT 2024