Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boeta
boeta [boodskap #134834] Ma, 30 November 2020 19:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boeta
Afbreking: boe•ta
Uitspraak: /ˈbutɑ/


Selfstandige naamwoord: boeta
Meervoud: boetas
Verkleinwoord: boetatjie
Meervoud van verkleining: boetatjies

Betekenis:
• Aanspreekvorm vir 'n boer, veral 'n ouer broer.
• Aanspreekvorm vir 'n manlike persoon in die algemeen.

Gebruik:
Boeta, wanneer gaan ons bietjie visvang?
• Pasop vir jou boeta!

Sinoniem:
• broer
• boet

Vertaling:
Engels: brother; chap
Nederlands: broer, broeder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsonderlik
Volgende onderwerp: sondak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:31:04 MGT 2024