Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » assessering
assessering [boodskap #134832] Ma, 30 November 2020 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
assessering
Afbreking: as•ses•se•ring


Selfstandige naamwoord: assessering
Meervoud: assesserings
Verkleinwoord: assesserinkie
Meervoud van verkleining: assesserinkies

Betekenis:
• Die handeling van assesseer; om prestasie of vordering te evalueer en te beoordeel.

Gebruik:
• Die doel van assessering is om vas te stel of die leerder die werk baasgeraak het.

Sinoniem:
• aanslag
• beoordeling
• evaluering

Verwant:
• assesseer
• assessor

Vertaling:
Engels: assessment
Nederlands: beoordeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dorper
Volgende onderwerp: afsonderlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:40:05 MGT 2024