Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bywoon
bywoon [boodskap #134824] So, 29 November 2020 20:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bywoon
Afbreking: by•woon
Samestelling: by + woon


Werkwoord: woon by, bywoon
Verlede tyd: het bygewoon

Betekenis:
• Opsigtelike aanwesig by iets; teenwoordig wees.

Gebruik:
• Gaan jy die balletopvoering bywoon?

Verwant:
• bywoning

Vertaling:
Engels: to attend, be present at
Nederlands: bijwonen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkgewer
Volgende onderwerp: LUR
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:38:07 MGT 2024