Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragprop
kragprop [boodskap #134817] So, 29 November 2020 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tweepuntprop.
'n Tweepuntprop.
kragprop
Afbreking: krag•prop
Samestelling: krag + prop


Selfstandige naamwoord: kragprop
Meervoud: kragproppe
Verkleinwoord: kragproppie
Meervoud van verkleining: kragproppies

Betekenis:
• Prop wat by 'n muursok ingedruk word om elektrisiteit af te tap.

Gebruik:
• Sit die krag af voordat jy die kragprop uittrek.

Sinoniem:
• muurprop

Vertaling:
Engels: electric plug, wall plug
Nederlands: stekker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitstalkas
Volgende onderwerp: druipeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:41:07 MGT 2024