Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitstalkas
uitstalkas [boodskap #134816] So, 29 November 2020 17:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitstalkas
Afbreking: uit•stal•kas
Samestelling: uitstal + kas


Selfstandige naamwoord: uitstalkas
Meervoud: uitstalkaste
Verkleinwoord: uitstalkassie
Meervoud van verkleining: uitstalkassies

Betekenis:
• 'n Kas waarin ornamente of koopware uitgestal word.

Gebruik:
• Sy stal haar mooiste porselein in 'n uitstalkas uit.

Sinoniem:
• glaskas
• vertoonkas

Vertaling:
Engels: display case
Nederlands: uitstalkast, etalage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrugtekelkie
Volgende onderwerp: kragprop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:41:36 MGT 2024