Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liggeraak
liggeraak [boodskap #134809] So, 29 November 2020 09:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liggeraak
Afbreking: lig•ge•raak


Byvoeglike naamwoord: liggeraak
Vergrotende trap: liggeraakter
Oortreffende trap: liggeraakste
Attributief: liggeraakte

Betekenis:
• Wat gou kwaad word of beledig voel; onnodig gevoelig.

Gebruik:
• Moenie so liggeraak wees nie, dit was net 'n grappie!

Sinoniem:
• dunvellig
• fyngevoelig
• kleinserig
• liggevoelig
• oorgevoelig
• oorsensitief

Antoniem:
• dikvellig

Afgelei:
• liggeraaktheid

Vertaling:
Engels: touchy, over-sensitive
Nederlands: lichtgeraakt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spervuur
Volgende onderwerp: kruisvuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:51:31 MGT 2024