Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spervuur
spervuur [boodskap #134808] So, 29 November 2020 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spervuur
Afbreking: sper•vuur
Samestelling: sper + vuur


Selfstandige naamwoord: spervuur
Meervoud: spervuur
Verkleinwoord: spervuur
Meervoud van verkleining: spervuur

Betekenis:
• 'n Aanval waartydens daar aanhoudend koeëls afgevuur word, soveel so dat dit afsper (vordering stop).
• (figuurlik) 'n Aanval wat maar net nie wil ophou nie.

Gebruik:
• Die lugafweerkanonne het soveel spervuur afgevuur dat nie een van die bomwerpers die stad kon bereik nie.
• Die koerant was in die spervuur oor al die vals nuusberigte wat hulle gepubliseer het.

Verwant:
• kruisvuur

Vertaling:
Engels: barrage, curtain‐fire, covering fire

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: viskunde
Volgende onderwerp: liggeraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:59:40 MGT 2024