Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grootboet
grootboet [boodskap #134806] So, 29 November 2020 08:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grootboet
Afbreking: groot•boet
Samestelling: groot + boet
Uitspraak: /ˈχruə̯tbut/


Selfstandige naamwoord: grootboet
Meervoud: grootboete
Verkleinwoord: grootboetjie
Meervoud van verkleining: grootboetjies

Betekenis:
• Die oudste of 'n ouer broer, of aanspreekvorm vir so 'n persoon.

Gebruik:
• Ek was geboelie tot my grootboet my eendag gehelp het.

Sinoniem:
• grootbroer
• ouboet

Antoniem:
• kleinboet

Vertaling:
Engels: big brother
Xhosa: umkhuluwa
Zoeloe: umnewethu, umnewenu, umnewabo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grypstert
Volgende onderwerp: viskunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:47:53 MGT 2024