Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » middeloor
middeloor [boodskap #134804] So, 29 November 2020 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die deel reg agter die oordrom (B) is die middeloor.
Die deel reg agter die oordrom (B) is die middeloor.
middeloor
Afbreking: mid•del•oor
Samestelling: middel + oor


Selfstandige naamwoord: middeloor
Meervoud:

Betekenis:
• Middelste deel van die gehoororgaan.

Gebruik:
• Die middeloor bevat die drie gehoorbeentjies, wat weens hulle vorm die hamer, die aambeeld en die stiebeuel genoem word.

Afgelei:
• middeloorontsteking

Vertaling:
Engels: middle ear
Nederlands: middenoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suikerbos
Volgende onderwerp: grypstert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:54:38 MGT 2024