Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rooibokram
rooibokram [boodskap #134798] Sa, 28 November 2020 19:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rooibokram.
'n Rooibokram.
rooibokram
Afbreking: rooi•bok•ram
Samestelling: rooibok + ram


Selfstandige naamwoord: rooibokram
Meervoud: rooibokramme
Verkleinwoord: rooibokrammetjie
Meervoud van verkleining: rooibokrammetjies

Betekenis:
• Manlike rooibok.

Gebruik:
• Die rooibokram het liervormige horings wat tot 90 cm lank kan word.

Antoniem:
• rooibokooi

Vertaling:
Engels: impala ram
Nederlands: impalaram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rooiduiker
Volgende onderwerp: soldeerpasta
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:39:58 MGT 2024