Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » listeriose
listeriose [boodskap #134796] Sa, 28 November 2020 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
listeriose
Afbreking: lis•te•ri•o•se


Selfstandige naamwoord: listeriose
Meervoud:

Betekenis:
• Bakteriële infeksie veroorsaak deur organismes van die genus Listeria, gewoonlik Listeria monocytogenes.

Gebruik:
• Goeie koshigiëne is van kardinale belang om verspreiding van listeriose te voorkom.

Vertaling:
Engels: listeriosis
Nederlands: listeriose

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skouerblad
Volgende onderwerp: rooiduiker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:54:16 MGT 2024