Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rooiribbok
rooiribbok [boodskap #134793] Sa, 28 November 2020 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rooiribbokke
Rooiribbokke
rooiribbok
Afbreking: rooi•rib•bok
Samestelling: rooi + ribbok
Uitspraak: /ˈroɪ̯ ˌrəbok/


Selfstandige naamwoord: rooiribbok
Meervoud: rooiribbokke
Verkleinwoord: rooiribbokkie
Meervoud van verkleining: rooiribbokkies

Betekenis:
• Wildsbok wat by voorkeur in berge hou, Redunca fulvorufula.

Gebruik:
• Volwasse rooiribbokke weeg ongeveer 25 kg en het 'n hoogte van nagenoeg 75 cm.

Verwant:
• vaalribbok

Vertaling:
Engels: reedbuck
Nederlands: rietbok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaalribbok
Volgende onderwerp: afgodery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:55:18 MGT 2024