Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dieregeluid
dieregeluid [boodskap #134791] Sa, 28 November 2020 14:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dieregeluid
Afbreking: die•re•ge•luid
Samestelling: diere + geluid


Selfstandige naamwoord: dieregeluid
Meervoud: dieregeluide
Verkleinwoord: dieregeluidjie
Meervoud van verkleining: dieregeluidjies

Betekenis:
• Die klank wat 'n dier voortbring.

Gebruik:
Dieregeluide is werkwoorde wat gebruik word om die geluide wat diere maak te beskryf, soos die zoem van 'n by, die tjirp van voël of die brul van 'n leeu.

Vertaling:
Engels: animal sound
Nederlands: dierengeluid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verraaier
Volgende onderwerp: vaalribbok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:55:19 MGT 2024