Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugvaartlyn
lugvaartlyn [boodskap #134786] Sa, 28 November 2020 11:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lugvaartlyn
Afbreking: lug•vaart•lyn
Samestelling: lugvaart + lyn
Uitspraak: /ˈlœχˌfɑːrtləɪ̯n/


Selfstandige naamwoord: lugvaartlyn
Meervoud: lugvaartlyne

Betekenis:
• 'n Diens met vliegtuie oor 'n bepaalde roete.

Gebruik:
• 'n Lugvaartlyn is inderhaas opgestel om noodvoorraad oor die rampgebied af te gooi.

Sinoniem:
• lugdiens
• lugredery
• vliegroete

Vertaling:
Engels: airline, air route
Nederlands: luchtvaartlijn, luchtvaartmaatschappij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swartaalbes
Volgende onderwerp: diplomasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:54:32 MGT 2024