Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdienste
verdienste [boodskap #134778] Vr, 27 November 2020 16:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdienste
Afbreking: ver•dien•ste


Selfstandige naamwoord: verdienste
Meervoud: verdienstes
Verkleinwoord: verdienstetjie
Meervoud van verkleining: verdienstetjies

Betekenis:
• Geld wat iemand kry vir werk of dienste gelewer; betaling; vergoeding.
• Dit wat iemand verdien en hom toekom; meriete.

Gebruik:
• Vir die fiskale jaar 2018, het Netflix 'n verdienste van VS$ 1.21 miljard gehad.
• Hy is op verdienste tot die adelstand verhef.

Afgelei:
• verdienstelik

Vertaling:
Engels: wages, profit; merit, virtue
Nederlands: verdienste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jukskei
Volgende onderwerp: grammatikafout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:55:07 MGT 2024