Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » berowing
berowing [boodskap #134772] Vr, 27 November 2020 12:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
berowing
Afbreking: be•ro•wing


Selfstandige naamwoord: berowing
Meervoud: berowinge, berowings
Verkleinwoord: berowinkie
Meervoud van verkleining: berowinkies

Betekenis:
• Die handeling van beroof.

Gebruik:
• Volgens Statistiek Suid-Afrika is die misdade wat mense die meeste vrees huisbrake en daarna berowing op straat.

Sinoniem:
• plundering

Vertaling:
Engels: robbery, privation
Nederlands: berowing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trekklavier
Volgende onderwerp: demp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:29:15 MGT 2024