Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boetebos
boetebos [boodskap #134767] Vr, 27 November 2020 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Boetebos
Boetebos
boetebos
Afbreking: boe•te•bos
Samestelling: boete + bos


Selfstandige naamwoord: boetebos
Meervoud: boetebosse
Verkleinwoord: boetebossie
Meervoud van verkleining: boetebossies

Betekenis:
• Onkruid met stekelrige sade (klitse), Xanthium spinosum.

Gebruik:
• Die boetebos se klitse raak so diep in skape se wol verstrengel dat dit tot groot skade lei.

Sinoniem:
• boeteklis

Vertaling:
Engels: spiny cocklebur, prickly burweed
Nederlands: boetebos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boetebessie
Volgende onderwerp: olieboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:56:37 MGT 2024