Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » interstellêr
interstellêr [boodskap #134764] Vr, 27 November 2020 08:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
interstellêr
Afbreking: in•ter•stel•lêr


Byvoeglike naamwoord: interstellêr
Attributief: interstellêre

Betekenis:
• Wat tussen die sterre geleë is.

Gebruik:
• Die interstellêre ruimte is die fisieke ruimte binne 'n sterrestelsel wat nie deur sterre of planete beslaan word nie.

Vertaling:
Engels: interstellar
Nederlands: interstellair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterkoedoe
Volgende onderwerp: klimtol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:31:32 MGT 2024