Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vertoonkas
vertoonkas [boodskap #134753] Do, 26 November 2020 05:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19052
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vertoonkas.
'n Vertoonkas.
vertoonkas
Afbreking: ver•toon•kas
Samestelling: vertoon + kas


Selfstandige naamwoord: vertoonkas
Meervoud: vertoonkaste
Verkleinwoord: vertoonkassie
Meervoud van verkleining: vertoonkassies

Betekenis:
• 'n Kas, gewoonlik met glasdeure of ruite, vir die vertoon en uitstal van items.

Gebruik:
• Sy stal haar beste porselein in 'n vertoonkas uit.

Sinoniem:
• glaskas
• uitstalkas

Vertaling:
Engels: display cabinet
Nederlands uitstalkast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: derhalwe
Volgende onderwerp: voormiddag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 14:10:46 MGT 2024